LAERSKOOL RUSTENBURG

KYK VIDEO

Laerskool Rustenburg vier in 2021 hul Eeufees


Larries is reeds vir 100 jaar die voorlopers in onderwys in Rustenburg en omgewing. Op 31 Augustus 2021 het die feesvieringe 'n hoogtepunt bereik toe Larries amptelik 'n EEU oud geword het. Die Covid-19 inperkingsregulasies het ons nie toegelaat om fees te vier soos ons oorspronklik beplan het nie maar ons kon wel 'n optog hou (in verskeie areas op die terrein) asook 'n heerlike partytjie saam met die leerders in hulle klasverband.

Share by: