MUSIEK BY LARRIES

MUSIEK BY LARRIES


Die Juniorleerders van Larries kry die geleentheid om tydens klastyd deel te wees van 'n heerlike musiekles waar hulle instrumente bespeel, saam sing en meer leer oor die wonderwêreld van musiek.

Rentia Visser bied ook na-ure by Larries kitaar en blokfluitlesse aan, kontak haar gerus vir meer inligting oor die fooie en lestye: 0823769056

Share by: