RITMERAKKERS

RITMERAKKERS


Larries se orkes, die Ritmerakkers, gee leerders die geleentheid om deel te wees van van 'n orkes wat gekies word na oudisies afgelê is.  Leerders wat kitaar, dromme en kalwerbord speel, asook solosangers kan 'n oudisie kom aflê.

Share by: