RUITERKUNS

RUITERKUNS


Larries se Ruiters en hul perde pronk pragtig tydens byeenkomste.  Die leerders neem oor naweke deel aan 'n verskeidenheid kompetisies en verteenwoordig Larries met trots en presteer pragtig.  Mev Heleen West is die organiseerders van Larries se Ruiterkuns - haar kontaknommer is 079 036 4242.

Share by: