ADVERTENSIEBORDE EN BEMARKINGSGELEENTHEDE

ADVERTENSIEBORDE EN BEMARKINGSGELEENTHEDE


ADVERTENSIEKOSTE VIR 2023


ELEKTRONIESE OMSENDSKRYWE

Halfbladsy ( ½ A5)

Koste: R350 halfblad - Larrielyster

Volbladsy (A5)

Koste: R500 volblad - Larrielyster

Betaling met plasing.

Persone is verantwoordelik vir eie kunswerk.


FACEBOOKBLADADVERTENSIES

(Net skool- en kinderverwante produkte)

R500 per week


Bemarking / Advertensies geleenthede

Kontak Anel Burger
bemarking@laerskoolrustenburg.co.za

014 592 0528

Share by: