SKAAK

SKAAK

Larries se Gr R leerders ontvang skaaklesse tydens hul Inligtingsentrumperiodes en dit rus hul toe met die keuse om dan smiddae voort te gaan met skaaklesse en sodoende deel te wees van die Larries skaakspanne wat aan skaaktoernooie deelneem om skole, provinsiale en SA vlak.


Share by: