HAPPIEKLUB EN OMGEE LARRIES

HAPPIEKLUB EN OMGEE LARRIES


Tersia Theunissen is die dame met die omgeehart by Larries wat die Happieklub en Voedingskema koördineer - kontak haar gerus indien u bereid is om 'n verskil te maak in ons leerders se lewens.


Die leerders ontvang daagliks 'n gesonde bord kos (tydens tweede pouse) en ons poog ook om deur middel van die Blikkieprojek voedsel na die tuistes van die leerders te stuur.


Artikel 18 A sertifikate kan uitgeruik word vir skenkings, kontak skool se rekenmeester Jacqueline Prinsloo (rekenmeester@laerskoolrustenburg.co.za) indien u meer hieroor te wete wil kom.

Share by: