MISSIE & VISIE
VISIE
Om ‘n laerskool te wees vir die kinders van ons Gemeenskap wat strewe na uitnemendheid op alle terreine.
MISSIE
Die daarstelling van bekostigbare, kwaliteitonderrig in ‘n kultureel-diverse gemeenskap deur middel van:
 
- Waardegedrewe onderrig
 - Topkwaliteit, gekwalifiseerde onderwysers
 - ‘n Groot verskeidenheid kurrikulêre-en buite kurrikulêre aktiwiteite
 - Die aanwending van tegnologie in die klaskamer
 - Die stig van vennootskappe tussen ouer, onderwyser en kind
 - Tot voordeel van alle betrokkenes
 
 
KERNWAARDES
Vir ons skool is dit belangrik dat:
 
- Onderrig sal geskied vanuit 'n waardegedrewe perspektief;
 - Hoë Akademiese standaarde gehandhaaf word;
 - Personeel bekwaam en kundig sal wees;
 - Leerders fisies sal ontwikkel;
 - Leerders as 'n kulturele wese ontwikkel;
 - Leerders gemotiveer word om hulle volle potensiaal te bereik;
 - Ouers 'n integrale rol as primêre skakel in die opvoedingspan;
 - 'n Harmonieuse en stimulerende opvoedkundige klimaat skep; asook
 - Die hoogste vlak van effektiewe bestuur verseker word.
 
 

