LANDLOOP

LANDLOOP


Larries se langasems vorm deel van die Landloopspan, wat ook op Super 12 vlak, NW ligavlak en aan klubkompetisies deelneem.  Sluit gerus aan by die Landloopgroep wat altyd plek het vir leerders wat saam met hulle die langpad wil aanpak.

Share by: