DRAMA
Larries bring jaarliks 'n dramaproduksie op die planke. Die dramagroep wat hieraan deelneem word deur middel van oudisies gekies.
Benewens die skoolaktiwiteit, word daar ook weekliks dramalesse na-ure aangebied, kontak gerus die volgende persone vir meer inligting rondom die klastye en fooie:
- At Strydom-dramaskool is ‘n gevestigde dramaskool met jare se ondervinding. Besoek gerus die webtuiste of die Strydom Drama Studios Facebookblad vir meer inligting: http://www.atsdrama.co.za.
- Rush Theatre Company - Sel no 084 487 2943 / jade@rushtheatreco.co.za / http://www.rushtheatreco.co.za