AKADEMIESE GELEENTHEDE VIR LEERDERS
Larries se leerders kry die geleentheid om aan verskeie kompetisies deel te neem, soos onder andere:
 
- ATKV Spelathon
 - Algemene Kennis en Akademie+
 - Eskom Wetenskap Expo
 - Wiskunde Olimpiade
 - Bybelvasvra (Super 12 en Rapportryers)
 - Astronomy Quiz
 
 

