INTERNETVEILIGHEID VIR ONS LEERDERS

INTERNETVEILIGHEID VIR ONS LEERDERS


Om ʼn oog te hou oor jou kind se gebruik van die internet en sosiale netwerke, kan ʼn voltydse werk wees.

Gelukkig is daar baie toerusting en wenke waarmee jy kan verseker dat jou veilig is op die internet.

Besoek gerus Solidariteit se webblad https://jougesin.solidariteit.co.za/protect-child-online/

vir nuttige wenke en laai die artikels hieronder af vir nog meer wenke en inligting:

Algemene wenke vir Internetveiligheid SAOU Dokument oor Internetveiligheid
Share by: