LARRIE FOKUS
Laerskool Rustenburg bring jaarliks 'n digitale blad uit met die jaar se hoogtepunte - die formaat van die "boekies" is baie groot en daarom plaas ons die skakels na YUMPU se webblad waar u dit kan aflaai. Neem kennis ons 2019 en 2020 se boekies is op 'n ander platform gelaai.