0

Liewe Larrie-ouers.

PASSTELLE IS BESKIKBAAR BY DIE WINKEL INDIEN U ONSEKER IS OOR GROOTTES.

MB-Kouse

R55.00
Sold out
Grootte
Kies Grootte
Sold out
Deel hierdie produk met jou vriende

Laerskool Rustenburg bied u die opsie om direk by die skool klere aan te koop. Ons verskaf goeie kwaliteit, markverwante items wat voldoen aan die skool se spesifikasies. 


Bestellings word uitgegee sodra betaling ontvang is. Epos asb bewys van betaling na klerewinkel@laerskoolrustenburg.co.za


Sportdrag en Spesiale bestellings : 3-4 weke vir afhaal



Winkelure:

Maandag – Donderdag 07:00 – 14:00 en Vrydag 07:00 – 13:30


NEEM ASB KENNIS - Gebruik die faktuurnommer wanneer bestellings by die winkel afgehaal word. Voorraad is beskikbaar vir skoolreeks items. Spesiale items soos Gr R en RR klere, ondersteunershemde en sportdrag word op aanvraag bestel en sal tussen 3-4 weke gereed wees vir afhaal.

GROOTTE KAART