TOP 15 EN IK KLUB

TOP 15 EN IK KLUB


Die Top 15 Akademiese presteerders word kwartaalliks aangewys. Die Gr 6 en 7 leerders vorm ook deel van die IK klub wat een maal per jaar op 'n opwindende akademiese uitstappie gaan wat die leerders verder verryk en beloon vir hul harde werk en deursettingsvermoë deur die jaar.

Share by: